Myrecipevault

Fudge

⬇ Download PDF

Ingredients

  • 2 koppies wit suiker
  • 2 eetlepels koue water
  • 1 blik kondensmelk
  • 2 eetlepels goue stroop
  • 2 eetlepels botter

Instructions

  1. Smelt botter.
  2. Gooi al die bestanddele in 'n kastrol.
  3. Kook tot dit begin dik raak.
  4. Roer aanhoudend, dit brand maklik aan.
  5. Haal van stoof af en klop met houtlepel tot mengsel dik is.
  6. Gooi uit in gesmeerde pan en sny in blokkies.
Scroll to Top