Myrecipevault

Frikkadelle

⬇ Download PDF

Ingredients

  • 500 g maalvleis
  • 5 ml suiker
  • 5 ml sout
  • 1 eier
  • 1 E asyn
  • Peper
  • 3 ml pietersielie
  • 50ml tamatiesous
  • 3/4 k corn flakes
  • 5ml kerrie
  • 1 ui

Instructions

  1. Voeg sout, peper, uie by vleis.
  2. Meng kerrie, asyn en suiker met eiers, voeg by vleis.
  3. Gooi fyn corn flakes en tamatiesous oor. Werk goed deur.
  4. Voeg pietersielie by.
  5. Maak monkey gland sous en voeg bo oor.
  6. Bak in mikrogolf vir +-20min.
Scroll to Top