In the print dialog, choose "Save as PDF" as the destination. Turn on "Background graphics" for full colour.
Myrecipevault

PAMPOEN KOEKIES

ServesOmtrent 3 dosyn

Ingredients

  • 2 kop gaar Pampoen (versoet)
  • 1 kop Koekmeel (gesif)
  • 2 tl Bakpoeier
  • 1 Eier (geklits)
  • 2 ml Sout
  • Kookolie (vir bak)
  • STROOP:
  • 15 ml Margarien
  • 375 ml Bruin Suiker
  • 200 ml Melk
  • 15 ml Mielieblom (Maizina)
  • 175 ml Koue water
The Original
Original handwritten recipe
Scanned from the original card

Instructions

  1. Maak pampoen fyn en meng met al die ander bestanddele.
  2. Skep lepelsvol in warm pan met min olie.
  3. Dreineer op kombuispapier.
  4. Bak in bak en gooi stroop oor.
  5. STROOP: Verhit margarien, suiker en melk tot kookpunt.
  6. Los mielieblom in koue water op en roer by die melk.
  7. Verhit weer tot kookpunt en gooi oor pampoen koekies.
  8. Bedien warm.